• Studiemateriaal van hoë standaard wat aan die onderwysdepartement se leerplanvereistes voldoen.

  • ʼn Matriekkwalifikasie (Nasionale Senior Sertifikaat) wat nasionaal erken word en universiteitstoelating bied.

  • Deurlopende telefoniese en internetondersteuning deur bekwame, simpatieke vakmentors en ondersteuningspersoneel.

  • Doelwitvelle help leerlinge om hulle werk sistemates te beplan. Studiemateriaal word aangevul met rekenaartoetse aan die einde van elke afdeling waarmee leerlinge deurlopend hulle vordering kan toets.

  • Geleenthede om sosiaal met medeleerlinge te verkeer en ʼn matriekafskeid by te woon, asook om deel te neem aan aktiwiteite soos die Afrikaans Ekspo en die Wêreld Wiskundemarathon.

 

 

 

 

Afstandsleer - 'n onderwysstelsel wat reeds 20 jaar bepoef is, gekoppel aan Volkskool Orania. Die sukses van ons oud-matrikulante is ons beste getuigskrif !

Internettoegang ‘n vereiste.

 

Slegs 'n beperkte getal leerlinge sal vir 2012 aanvaar word, omdat dit vir ons belangrik is om individuele aandag aan leerlinge te kan bied.    

         Skryf dus vroegtydig in!

Lida Strydom 073 166 0143 of Retha Everson by vonkpos: afstandsleerplus@gmail.com

Skakel 053 207 0161 (na-ure 073 134 9671)

 
 

Weergawe 1.6 Webwerf deur FleurdeLis